Ons het baie lekker geblij in julle oulike plekkie. Om die hele sauna vir onsselfte hê was ’n besonderse ondervinding – baie dankie.

Vierhuizen met sij een kerkie, een windpomp, een herberg en kerk klok, is een dorpie wat ons altijd sal onthou. Dankie vir al julle gasvrijheid.

Groete, Lidia & Nelis (nu London, GrootBrittannië, van oorsprong Johannesburg, Zuid-Afrika)